国务院专门发文促进全域旅游 送你10大旅游福利
Voorkoms
百度 陈欣说,自己不知道自己能不能通过高考前的体检,即使通过了,接下来的大学入学体检也让她非常担心。
'n Peptied is 'n molekuul wat bestaan uit 'n klein aantal aminosure wat met mekaar verbind is deur peptiedbinding. 'n Peptied word onderskei van 'n prote?en deur die klein aantal aminosure in die molekule, maar kan ook dien as boustene vir 'n prote?en.
Die term peptied word ook dikwels gebruik vir 'n verbinding wat uit meerdere peptiede bestaan, maar dit is dan nie meer 'n verwysing na die grootte van die molekule nie.
Indeling van peptiedverbindings
[wysig | wysig bron]- Oligopeptied, bestaande uit 'n klein aantal aminosure (maksimum 10). Die belangrikste daarvan is:
- Monopeptied: bestaan uit een aminosuur.
- Dipeptied: bestaan uit twee aminosure.
- Tripeptied: bestaan uit drie aminosure.
- Polipeptied, bestaan uit 'n groter aantal aminosure (geen maksimum).
- Polipeptied wat nie per se 'n prote?en is nie.
- Prote?ene.
- 'n Molekuul wat uit baie aminosure (meer as 50 en/of 'n molekuulmassa van meer as 5000 u) bestaan en ook oor 'n spesifieke prote?enstruktuur beskik.
Daar bestaan geen vaste definisie ten opsigte peptiede wat mindere of meerdere aminosure bevat nie. So kan 'n groot oligopeptied soms as prote?en beskou word, terwyl 'n klein polipeptied soms nie tot prote?ene gereken word nie.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Peptied.
- (en) Peptidegids
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |