捷克一对母女洗桑拿时被闷死 事件将按程序进行尸检
Voorkoms
百度 加上08年在迈凯轮车队获得的首个世界冠军,汉密尔顿已经四夺年度车手总冠军,在历史上仅次于车王舒马赫的7次、50年代阿根廷传奇车手方吉奥的5次、与素有教授美名的法国车手普罗斯特和维特尔并列第三。
’n Opvlamster is ’n veranderlike ster wat soms vir ’n paar minute ’n onvoorspelbare, dramatiese toename in helderheid ondergaan. Daar word geglo sulke opvlammings is soortgelyk aan sonvlamme. Die toename in helderheid is dwarsoor die spektrum, van X-strale tot radiogolwe. Die eerste opvlamsterre, V1396 Cygni en AT Microscopii, is in 1924 ontdek. Die bekendste een is egter UV Ceti, wat in 1948 ontdek is. Vandag word soortgelyke opvlamsterre geklassifiseer as "UV Ceti-tipe veranderlike sterre" (afkorting: UV).
Opvlammings kan elke paar dae plaasvind of, soos in die geval van Barnard se Ster, baie minder gereeld. Die meeste opvlamsterre is dowwe rooi dwergsterre.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- UV Ceti and the flare stars, Autumn 2003 Variable Star of the Season deur dr. Matthew Templeton, AAVSO(www.aavso.org)
- Stellar Flares - D. Montes, UCM.