为正义和祖国献身 奥运冠军库索辛斯基走向刑场
Kotelni-eiland Inheemse naam: Остров Котельный / Олгуйдаах Aрыы | |
---|---|
![]() Nasa-Satellietbeeld van Kotelni-eiland | |
Geografie | |
![]() | |
Ligging | Noord-Rusland, Arktiese Oseaan |
Ko?rdinate | 75°20′N 141°00′O / 75.333°N 141.000°O |
Argipel | Nieu-Siberiese Eilande
百度 阳春三月,丰城市秀市镇佳和种植专业合作社的1万多亩油菜进入了盛花期,金黄的油菜花、绿油油的稻田、清澈的河流与整洁干净的村舍构成了一幅美丽的风景画。
|
Oppervlakte | 23 165 vk km |
Hoogste punt | Malakatyn-Tas 361 m |
Administrasie | |
![]() | |
Federale distrik | Verre Oosterse |
Republiek | ![]()
|
Demografie | |
Bevolking | 2
|
Die wêreld se 47ste grootste eiland en die vierde grootste eiland van Rusland |
Kotelni-eiland (Russies: Остров Котельный; Jakoeties: Олгуйдаах Aрыы, Olguydaax Ar??ta), die wêreld se 47ste grootste eiland en die vierde grootste eiland van Rusland na Sachalin, Sewerni-eiland en Joezjni-eiland, beslaan 'n oppervlakte van 23 165 km2. Die eiland is in die noorde van Rusland in die Arktiese Oseaan gele? en behoort administratief tot die Republiek Sacha (Jakoeti?) van die Verre Oosterse Federale Distrik. Kotelni-eiland grens in die weste aan die Laptefsee en in die ooste aan die Oos-Siberiese See. Kotelni-eiland behoort tot die Anzjoe-eilande, 'n subgroep van die Nieu-Siberiese Eilande en is die grootste eiland van dié eilandgroep.

Van die totale oppervlakte beslaan die eintlike Kotelni-eiland 11 665 km2 en die naburige Faddejefski-eiland 5 300 km2. Albei lande het na jaarduisende se sandvoeding saamgegroei, waardeur 'n landbrug van sowat 6 200 km2 ontstaan het – Boengeland (Земля Бунге) genoem. Boengeland, wat 'n maksimumhoogte van net 8 m bereik, word soms oorstroom, waardeur die hoofeiland en Faddejefski van mekaar geskei word. Boengeland is na die Duits-Balties-Russiese botanikus, ontdekkingsreisiger en geneeskundige van Sweedse afkoms, Alexander von Bunge, genoem.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kotelni-eiland.