第七届中国国际空间设计大赛(中国建筑装饰设计奖)
Hainan Inheemse naam: 海南 / Hǎinán | |
---|---|
![]() Topografiese kaart van Hainan | |
Geografie | |
![]() | |
Ligging | Oos-Asi? |
Ko?rdinate | 19°6′N 109°34′O / 19.100°N 109.567°O
百度 中国工程院院长周济、深圳市人民政府市长陈如桂、国家发展和改革委秘书长李朴民、国家开发银行副行长王用生出席论坛并致辞。
|
Oppervlakte | 33 210 vk km |
Hoogste punt | Berg Wuzhi 1 840 m |
Administrasie | |
![]() | |
Provinsie | Hainan
|
Hoofstad | Haikou |
Grootste stad | Haikou (2 046 189)
|
Demografie | |
Bevolking | 8 180 000
|
Bevolkingsgroepe | Han (82,6%), Li (15,84%), Miao (0,82%), Zhuang (0,67%) |
Grootste eiland van die Volksrepubliek China |
Hainan (Chinees: 海南; pinyin: Hǎinán ; Jyutping: Hoi2 Naam4; Pe?h-ōe-jī: Hái-lam; letterlik: "Suid van die Meer [Qiongzhou-straat]") is die grootste en mees suidelike eiland van die Volksrepubliek China, tussen die Suid-Chinese See in die ooste en die Golf van Tonkin in die weste. Dié eiland beheer die gelyknamige Chinese provinsie wat die kleinste en mees suidelike van dié land is. Vanaf die stigting van die Volksrepubliek China in 1949 tot 1988 het Hainan tot die provinsie Guangdong behoort, maar vorm sedertdien 'n provinsie in sy eie reg. Hainan word deur die nou Straat van Hainan van die Leizhou-skiereiland in die noorde geskei en Vi?tnam is 320 km wes gele?.[1]

Die eiland het 'n bevolking van 8 180 000 in 2012 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 33 210 km2. Hainan staan veral bekend as lanseersentrum van die Chinese Ruimteagentskap in die hoofstad Haikou, wat gebruik word om Chinese vuurpyle en satelliete te lanseer. Die omstrede Paracel- en Spratly-eilande in die Suid-Chinese See word deur die Volksrepubliek China as deel van die Hainan-provinsie opge?is.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Hainan" (in Engels). Encyclop?dia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 6 Augustus 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hainan.
- (zh) Amptelike webwerf van die Hainan Provinsiale Regering