【冠道汽车图片】广汽本田
Voorkoms

Carl Bosch (27 Augustus 1874 – 26 April 1940) was 'n Duitse chemikus en ingenieur en Nobelpryswenner in Chemie. Hy was 'n pionier op die gebied van ho?druk-industri?le chemie en stigter van IG Farben, op 'n stadium die wêreld se grootste chemiese maatskappy.
Hy het ook die Haber-Bosch-proses ontwikkel, belangrik vir die grootskaalse sintese van kunsmis en plofstof. Daar word beraam dat een derde van die jaarlikse wêreldwye voedselproduksie ammoniak van die Haber-Bosch-proses gebruik, en dat dit byna die helfte van die wêreldbevolking onderhou. Daarbenewens het hy die sogenaamde Bosch-Meiser-proses vir die industri?le produksie van ureum mede-ontwikkel.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carl Bosch.